The Kimberley Prospector

Kimberley

Ondersteun gemeenskapsjoernalistiek

Michael Hawthorne

KIMBERLEY – Wat ’n jaar was 2020, sommige van ons het geliefdes verloor en ander soos ek was werkloos gelaat sonder lewensonderhoud en inkomste.

Moet nooit opgee nie

In plaas daarvan om op te gee of op straat te bedel, het ek van dag tot dag gewoel terwyl ek werk soek. As gevolg van die pandemie is vakante posisies so skaars soos hoender tande en teen jaareinde druk die noot en moes ek my vlerke opgegee en my motorfiets verkoop.

Passie vir joernalistiek

Joernalistiek is my passie, en ek hou daarvan om oor die mense van Kimberley te skryf. Vanaf Roodepan en Galeshewe tot by Beaconsfield en Greenpoint, en oral tussenin.

Slegs met jou ondersteuning moontlik

Daarom doen ek ’n beroep op elkeen van Kimberley en die res van die land om gemeenskapsjoernalistiek te ondersteun. Teken in op The Kimberley Prospector om my te help om my passie vir joernalistiek voort te sit.

’n Maandelikse doelwit is op The Kimberley Prospector opgestel, wat finansiering moontlik sal maak, insluitend brandstof en ander uitgawes, om dit moontlik te maak om verslag te lewer oor wat in u stad gebeur.

U bydrae sal my in staat stel om voort te gaan om die gemeenskap se stories te vertel.

Neem die besluit

Kies ’n bedrag vanaf so min as R5 per maand, of maak ’n eenmalige bydrae.

Alle bydraes wat gemaak word, sal veilig deur PayFast verwerk word. PayFast is een van die land se beste en veiligste platforms vir aanlyn betalings.

Om maandeliks aan te sluit, gaan na https://kby.za.net/monthly-supporter/
Maak gebruik van hierdie skakel https://kby.za.net/once-off-supporter/ vir ’n eenmalige bydrae.

Hou die vordering op www.kby.za.net dop. Vra vriende en familie om dieselfde te doen om by te dra tot gemeenskapsjoernalistiek.

Alles gaan nie altyd oor geld nie

As u nie finansieel kan bydra nie, nooi u vriende om van ons Facebook-bladsy te hou en ons nuusartikels te deel.

Volg my werk op https://kby.za.net/author/michael/ en om al u plaaslike nuus te sien besoek https://kby.za.net/category/news/south-africa/kimberley/.

Sluit aan by die WhatsApp of Telegram Group
https://kby.za.net/whatsapp/group
https://kby.za.net/telegram/group

Hartlike groete,
Michael Hawthorne

Ondersoekende gemeenskapsjoernalis.

Tags:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Back to top