KIMBERLEY – ’n Verslaggewer van GroundUp, gaan Kimberley môre besoek, om ondersoek in die waterkrisis en ander kwessies in te stel.
So sê Shell Curtis Goliath, n inwoner hier. Sy se: “Ons wil graag al die probleme in die stad aan hulle uitwys.”
Sy vra dat inwoners wat hulle ervaring en frustrasies will deel om ’n e-pos aan [email protected] te stuur
Tags: GroundUp