Winston Sterzel, ’n Suid-Afrikaner, wat jare in China gewoon het voor hy na Amerika emigreer het, het die walglike toestand van higiëne in China in ’n video op sy YouTube-kanaal gedeel.