The Kimberley Prospector

North West

Slim vang sy reën in ’n drom vir later se gebruik

Michael Hawthorne

’n man van Rustenburg het ’n blink plan gemaak toe hulle ’n tekort aan water op die dorp ervaar het.

Isabel Schmitz van der Merwe het haar man vir sy blink idee geprys. Sy sê: “My man se oulike idee was om ’n drom te koppel om reënwater op te vang. Ons sukkel party dae sonder water. Nou het ons water vir die badkamer of waar dit nodig is.”

Hierdie is ’n vars idee vir ons daaglikse sukkel sonder water in die stad.

Tags:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Back to top