Die Noord-Kaapse Departement van Paaie en Openbare Werke se padwerkers is tans besig met herstelwerk aan die Philandersbron tot Rietfonteinpad.
Die doel hiervan is om plaaslike inwoners se toegang tot staatsfasiliteite soos skole, klinieke, ens. te bemoontlik, sê die departement.

