Die Demokratiese Alliansie (DA) in die Noord-Kaap is hartseer oor die tragiese heengaan van drie jongmense wat die naweek in ’n gru-ongeluk op die pad buite Lime Acres betrokke was.
Delmaine Christians, ’n DA LP, sê die ongeluk het plaasgevind toe die bakkie waarin hulle gery het, na bewering teen ’n aankomende trein vasgery het.
Ons betuig ons innige meegevoel met die families en vriende van Tersia van der Merwe (22), Sarah Jane Nieuwoudt (24) en Jesse Isemonger (21). Ons gebede en gedagtes is by almal in hierdie moeilike tyd.
DA sends condolences to families of train crash victims
The Democratic Alliance (DA) in the Northern Cape is saddened by the tragic death of three young people who were involved in a horrific accident on the road outside of Lime Acres over the weekend.
Delmaine Christians, MP and DA’s Constituency Head of Idwala, says the accident occurred when the bakkie they were travelling in allegedly crashed into an oncoming train.
We offer our heartfelt condolences to the families and friends of Tersia van der Merwe (22), Sarah Jane Nieuwoudt (24) and Jesse Isemonger (21). Our prayers and thoughts are with them all in this difficult time.
Tags: Lime Acres