The Kimberley Prospector

Kimberley

Kyk hoe “suffer” inwoners van Roodepan in “rioolwater”

Michael Hawthorne

KIMBERLEY – Lugfoto’s wat op 10 April geneem oor Kimberley geneem is, wys hoe inwoners van Roodepan by ongeveer 60 huise naby die 3SAE-weermagbasis soos visse in “rioolwater” moet lewe.

Dit volg nadat die gebied tydens die laaste storm gevloed het, gebrek aan behoorlike dreineringsinfrastruktuur in die gebied.

Johan Christiaan Kriek, ’n inwoner van die stad, sê die inwoners be die geaffekteerde gebied word waarskynlik blootgestel aan gesondheidsgevare deur ’n kombinasie van rou rioolwater en munisipale water wat moontlik uit die hooftoevoerleiding lek.

⚠️Human rights violation in Kimberley⚠️
What an absolute disgrace by Sol Plaatje municipality, disrespecting its residents and exposing them to extreme health hazards. These aerial pictures taken on 10 April 2021 of partially submerged houses in the 3 SAE area in Roodepan, show more than 60 houses affected by what seems to be a combination of raw sewerage and water, possibly leaking from main supply line. This is unacceptable and must be rectified. Please share.

Johan Christiaan Kriek
Tags:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Back to top