Aangesien desperate inwoners van Kimberley nou blykbaar watertenkers kaap, doen die Demokratiese Alliansie (DA) in die Noord-Kaap ‘n beroep op die Sol Plaatje-munisipaliteit om, in samewerking met die provinsiale en nasionale rampbestuursentrums, die watersituasie in Kimberley tot ‘n plaaslike ramp te verklaar. Luister in Afrikaans Ockert Fourie, raadskud aan die Sol Plaatje-munisipaliteit, sê terwyl sommige […]
KIMBERLEY – Various community leaders met with Dr Zamani Saul, Premier of the Northern Cape, this morning to discuss service delivery and related issues regarding the Sol Plaatje Municipality.
KIMBERLEY – Lugfoto’s wat op 10 April geneem oor Kimberley geneem is, wys hoe inwoners van Roodepan by ongeveer 60 huise naby die 3SAE-weermagbasis soos visse in “rioolwater” moet lewe. Dit volg nadat die gebied tydens die laaste storm gevloed het, gebrek aan behoorlike dreineringsinfrastruktuur in die gebied. Johan Christiaan Kriek, ’n inwoner van die […]
Major leak on the corner of Edgerton & Main Road. Water is leaking at an alarming rate where a contractor has allegedly been working on during the week. Traffic in one direction and the traffic lights are affected.
Die Demokratiese Alliansie (DA) het ‘n beroep op die Groen Skerpioene gedoen om dringend in te gryp, nadat die massiewe riooldam wat in die veld naby Platfontein gevorm het, na die ander kant van die R31 deurgesypel het. Luister in Afrikaans Delmaine Christians, LPW en DA-lid van die NRVP, sê: “Die rioollek is die eerste […]
Stability on international petroleum markets and a stronger exchange rate have given fuel prices a breather. This is according to the Automobile Association, which was commenting on unaudited mid-month fuel price data released by the Central Energy Fund. The current data shows the prospect of a welcome 32 cents-a-litre drop in the price of diesel, […]
KIMBERELY – The water supply from the Newton Reservoir has been shutoff due to critically low levels at the dams. Ockie Fourie, a DA Councillor of the Sol Plaatje Municipality, says: “I was at the Newton Reservoir and want to inform you of the latest developments. All pumps at the Reservoir are switched off. Dam […]
There is no silver bullet to bringing down fuel prices, says the AA. Providing cheaper fuels to South African citizens will not happen with the flick of switch but will require a multi-faceted, multi-departmental approach with the involvement of the private sector. This is the view of the Automobile Association (AA) which today (SUBS: 14 […]
Die Demokratiese Alliansie (DA) in die Noord-Kaap is bemoedig dat die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) ons pleidooi om hulp met die voortslepende skending van Kimberley inwoners se reg op water deur ‘n onverskillige en swygende Sol Plaatje-munisipaliteit aangehoor het. Luister in Afrikaans Christopher Phiri, DA-koukusleier en raadslid van die Sol Plaatje-munisipaliteit, sê: “My mede-raadslid van die […]