KIMBERLEY – What a year 2020 was, some of us lost loved ones and some of us like myself were left jobless without livelihood and income. Never give up Instead of giving up or begging on the streets, I hustled and bustled from day to day while searching for work. Due to the pandemic finding […]
SOUTH AFRICA – All .za domains, including the beloved .co.za’s registration and annual renewal fees will increase by R10 on 1 April 2021. This follows a resolution by the ZA Domain Name Authority (ZADNA) board in a meeting on 28 August 2020 to increase the wholesale price of co.za, org.za, web.za, and net.za domain registrations. […]
KIMBERLEY – Wat ’n jaar was 2020, sommige van ons het geliefdes verloor en ander soos ek was werkloos gelaat sonder lewensonderhoud en inkomste. Moet nooit opgee nie In plaas daarvan om op te gee of op straat te bedel, het ek van dag tot dag gewoel terwyl ek werk soek. As gevolg van die […]
Die hertog van Sussex deel met Oprah oor sy kommer dat geskiedenis homself kon herhaal het, in verwysing na Diana se dood, voor sy besluit om uit die koninklike familie te tree. In uittreksels van ’n komende TV-uitsending met Oprah Winfrey, het prins Harry gesê dat hy “verlig” voel om sy vrou, Meghan, aan sy […]
Then left the stream running for another seven hours. Read more on PC Gamer.
Miskien wou Jordan eintlik net Messi se hemp hê. Die 26-jarige Joan Jordan het tydens ’n sokkerwedstryd, tussen Sivilla en FC Barcelona, met albei hande probeer om die Argentyn terug te hou, maar hy het egter misluk. Aanhangers van die FC Barcelona-span sê: “Ons weet lankal dat Leo Messi onstuitbaar is, en hy het dit […]
Dit is die 339ste dag van die nasionale ramptoestand wat weens die koronavirus-pandemie afgekondig is. Suid-Afrika is tans op vlak 3 van inperking, met meer as 1,5 miljoen gesamentlike gevalle en meer as 50 000 sterftes aan Covid-19. Lees meer op ENCA.
V.S.A. – ’n Wetsontwerp wat verlede week in Kalifornië ter tafel gelê is, sal van handelaars vereis om goedere vir kinders in ’n inklusiewe wyse te vertoon. Volgens ’n berig deur The Freethought Project, sal dit ook vir aanlynwinkels geld, indien die wetsontwerp gekeur word. Lees meer op The Freethought Project.
KIMBERLEY – Sol Plaatje Municipality workers were busy fixing burst pipes on two sites in Innes Street in De Beers. The following images were posted by Kimberley resident Veronica Williams in the Kimberley Infrastructure Facebook group.