WES-KAAP – Gansbaai, een van die mooiste vissersdorpies in Suid-Afrika, is uniek in sy reuk. Volgens Anusche van der Raath, ‘n inwoner van Gansbaai, het Gansbaai sy eie vismeelreuk wat enige tyd van die dag verwag kan word. Die reuk is ‘n teken van voorspoed omdat dit dui op die feit dat mense werk en […]
FRANSKRAAL – The Overberg Municipality is busy with repairs to a water main in the area. Reports from residents estimate that it could take a while for repairs to be done. Water may only be restored by tomorrow night.
GANSBAAI – On a mission to improve service delivery, the Gansbaai – Stanford Administration was fortunate to receive an allocation of just more than R10m to buy new tractors, a digger loader, sewer tanker trucks, double cab trucks, a top of the range fire engine as well as a number of light delivery vehicles (LDV’s). […]
Die weer het gisteraand inwoners op Gansbaai en Overstrand-omgewing met ’n vertoning van weerlig verwonder. Dit is deur Johan le Roux, ’n inwoner, op foto’s vasgevang.
GAANSBAAI – ’n Boef het glo gisteraand by ’n bejaarde paartjie se huis in Meyerstraat op Gansbaai ingebreek en twee selfone en ’n laptop gesteel. So skryf Anje Coetzee op ’n plaaslike Facebook-groep, Wie maak vir Gansbaai lekker? Sy sê: “Die laptop is van baie waarde, al my pa se werk is daarop gestoor. Jare […]