The Kimberley Prospector

Kimberley

Inwoners neem dienslewering in eie hande

Michael Hawthorne

KIMBERLEY – Inwoners van Kimberley is besig om ’n belastingbetalersvereniging te stig.

Dit kom in reaksie op ’n groeiende lys van klagtes oor dienslewering en ontevredenheid oor die vermoë van die Sol Plaatje-munisipaliteit om kwessies in die stad aan te spreek.

Lees meer op die DFA.

Tags:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Back to top