The Kimberley Prospector

George

Twee ontsnap ná sinkgat motor in George insluk

Michael Hawthorne

Die polisie in die Suid-Kaap sê twee insittendes van ’n motor wat in ’n sinkgat in die voorstad van George geval het, het daarin geslaag om ongedeerd te ontsnap.

Die sinkgat is glo deur ’n waterlekkasie veroorsaak.

Die polisie ondersoek nog wat presies gebeur het.

Athane Scholtz, munisipale woordvoerder, sê herstelwerk aan die pyp en die pad is weens die voorval vertraag.

Sy sê watertoevoer in die omgewing kan geraak word. Inwoners word versoek om water spaarsamig te gebruik, sluit Scholtz af.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Back to top