KIMBERLEY – Kontantvloei by die Sol Plaatje-munisipaliteit het van ’n gemaklike drie maande se reserwes gekrimp tot minder as twee weke.
Dit wek egter kommer of die munisipaliteit salarisse sal kan betaal.
Donderdag tydens die indiening van die aanpassingsbegroting vir 2020/21 is dit aangedui dat “drastiese optrede” geneem sal moet word om likiditeit en volhoubaarheid van die munisipaliteit te bewaar.
Drastiese stappe is nodig om die munispaliteit aan die gaan te hou, aangesien dit ’n ernstige te kort aan kontantvloei en ander uitdagings ondervind.
Lees meer op die DFA.
Tags: Sol Plaatje Municipality