The Kimberley Prospector

Category: South Africa

Inwoners neem dienslewering in eie hande

Inwoners neem dienslewering in eie hande

KIMBERLEY – Inwoners van Kimberley is besig om ’n belastingbetalersvereniging te stig. Dit kom in reaksie op ’n groeiende lys van klagtes oor dienslewering en ontevredenheid oor die vermoë van die Sol Plaatje-munisipaliteit om kwessies in die stad aan te spreek. Lees meer op die DFA.

Waardevolle laptop met werkdata en selfone kwyt in huisbraak op Gansbaai

Waardevolle laptop met werkdata en selfone kwyt in huisbraak op Gansbaai

GAANSBAAI – ’n Boef het glo gisteraand by ’n bejaarde paartjie se huis in Meyerstraat op Gansbaai ingebreek en twee selfone en ’n laptop gesteel. So skryf Anje Coetzee op ’n plaaslike Facebook-groep, Wie maak vir Gansbaai lekker? Sy sê: “Die laptop is van baie waarde, al my pa se werk is daarop gestoor. Jare […]

1 KM copper cable stolen along N12 near Kamfers Dam

1 KM copper cable stolen along N12 near Kamfers Dam

KIMBERLEY – A man was taken in for questioning by the police on Thursday after a kilometre of copper cable was dug up along the N12 near Kamfers Dam. The DA has meanwhile appealed to the SAPS to help protect Sol Plaatje Municipality infrastructure Pictures: Supplied A MAN was taken in for questioning by the […]

Vrou vertaal klub-musiek aan dowe persoon en ander oomblikke van liefdadigheid

Vrou vertaal klub-musiek aan dowe persoon en ander oomblikke van liefdadigheid

KIMBERLEY – Wat het jy vandag gedoen om iemand anders se lewe te verhelder? Vanmiddag by die North Cape-mall sien ek hoe twee voertuie gelyktydige agteruit in mekaar gaan vasry. Ek het op die toeter gespring en albei voertuie het oombliklik, in onder ’n meter van mekaar, gestop. Die glimlag en dankbaarheid wat een bestuurder […]

Two men arrested for dagga in Kuruman

Two men arrested for dagga in Kuruman

KURUMAN – Two male suspects were arrested in separate incidents in Kuruman on Thursday for dealing in dagga. Police spokesperson, Warrant Officer Mosimaneotsile Letsapa says, on Thursday, 25 February 2021 at about 12:30 members of Wrenchville SAPS under the command of the Station Commander, Captain Disang Andrew Visser and the JTG District Crime intelligence members […]

Covid patient “runs away” from city hospital

Covid patient “runs away” from city hospital

KIMBERLEY – The Northern Cape Health Department says that “fortunately, the patient was found and returned to hospital” The Robert Mangaliso Sobukwe Hospital. Picture: Soraya Crowie FAMILY members of a 49-year-old Covid-19 positive patient want answers on how he succeeded in “running away” from the Robert Mangaliso Sobukwe Hospital in Kimberley. Read more on the […]

Back to top