The Kimberley Prospector

Kimberley

Tref voorsorg water kan vroeg gesny word

Michael Hawthorne

KIMBERLEY – Inwoners word gewaarsku om voorsorg te tref indien die pompe by die Newton-reservoir water vroeër afgeskakel word.

Marie Beylefeld, ’n DA-raadslid van die Sol Plaatje-munisipaliteit, sê sy glo die water gaan om 14:00 afgesit word omrede die vlakke moet herstel vir skole en besighede more.

Sy het verantwoordelikes gemaan vir antwoorde wanneer die water amptelik gesny gaan word.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Back to top